Information

New products

Teen books / Tienerboeke There are 63 products.

per page
Showing 1 - 12 of 63 items
  • When April-May February wins a bursary to a posh school -Trinity College, she has no idea that she is about to meet her nemesis –the uptight, rule-obsessed Mrs Ho. Suddenly the future looks bleak- homework must be handed in on time, proper school uniform must be worn, vampire novels must not be read in class –that is, unless April-May can find a way to...

    R100.00
    In Stock
  • April-May is back for another year at Trinity College, and she still hasn't changed her socks. Sebastian, aka Edward, aka the boy with the lime-green eyes, is still drop-dead gorgeous and totally bad news. But then Fatty turns up. A giant of a boy who eats stew sandwiches and cries when no one's looking. And he's best friends with Sebastian.

    R100.00
    In Stock
  • To outsiders, St Patrick's High School in Jhb is a model of excellence, producing well-balanced young adults equipped to claim their inheritance as the new leaders of the fledgling democracy. But behind this façade lies a dark secret: the school is dominated by 'The Club', a powerful group of senior students who have adopted the values of the...

    R100.00
    In Stock
  • When Randolph Goodenough’s neglectful parents relocate to Bangkok, he is unceremoniously dumped with his grandfather, Pops, at Nelson Mandela Gardens Retirement Village in PE. However, what looks certain to be three months of interminable boredom with a bunch of nearly dead people, turns out to be far more interesting than Randolph could ever have...

    R100.00
    In Stock
  • Lucas was really worried. He should never have copied that game from Mr Grimm's computer because now that it had started, it couldn't be stopped and once it had your name.. Someone had already died inexplicably, and Lucas and friend Wacko would have to think of a way out quickly, otherwise it would be too late - not only for the two of them but for...

    R45.00
    In Stock
  • Partykeer doen ’n mens in ’n oogwink iets wat jou hele lewe verander. Soos om agter ’n vreemde meisiekind aan in ’n boom te klim... Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante...

    R155.00
    In Stock
  • Each TopModel needs her very special accessoire - a little dog. In this colouring book, you have the chance to create your own special version of a stylish TopModel dog. As inspiration the book comes with example pages and 3 sticker sheets with cute little extras for your design work.

    R110.00
    In Stock
  • Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het ... Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ... En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem ... In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die...

    R100.00
    In Stock
  • Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergelê, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas...

    R165.00
    In Stock
  • Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan...

    R135.00
    In Stock
  • Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig...

    R135.00
    In Stock
  • Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar ’n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie ...

    R155.00
    In Stock
Showing 1 - 12 of 63 items