Information

New products

  • Die Groot Jaco Jacobs Boek
    Die Groot Jaco Jacobs Boek

    Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale...

    R200.00
  • 101 Sportgrappe
    101 Sportgrappe

    Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir...

    R40.00
  • 101 Vakansiegrappe
    101 Vakansiegrappe

    "Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap...

    R40.00
  • The Bacteria Book
    The Bacteria Book

    Bacteria are the most important living organisms on Earth, and 99 per...

    R130.00
  • Nimmermeer
    Nimmermeer

    Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf....

    R240.00
  • Ruk-en-Rol-Rugby
    Ruk-en-Rol-Rugby

    Rico is ’n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos...

    R160.00
  • Fing
    Fing

    Meet the Meeks! Myrtle Meek has everything she could possibly want. But...

    R220.00
  • Bad Dad
    Bad Dad

    Dads come in all sorts of shapes and sizes.There are fat ones and thin...

    R130.00

Books / Boeke There are 349 products.

per page
Showing 337 - 348 of 349 items
  • The 104-Storey Treehouse is the eighth book of Andy Griffiths and Terry Denton's wacky treehouse adventures, where the laugh-out-loud story is told through a combination of text and fantastic cartoon-style illustrations.  They've added thirteen new levels, including a never-ending staircase, a burp bank, and even a mighty fortress. But Andy and...

    R125.00
    In Stock
  • Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme YouTube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar Facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting in die skadu's van die landgoed waar hulle albei woon, lei tot...

    R175.00
    In Stock
  • "Ek woon in 'n gebou wat sewe verdiepings hoog is. Elke verdieping se deur lyk anders. Die eerste deur het baie slotte. Die gesin wat hier woon, is diewe. By die tweede deur is daar altyd baie modderspore. Dis waar die ou jagter en sy troeteltier woon . . ." 'n Fantastiese reis deur die verbeelding van 'n meisie wat elkeen van haar bure probeer voorstel...

    R145.00
    In Stock
  • Anna and her famous scientist parents live on an island in the Indian Ocean. Anna finds a pirate’s dagger on her usual afternoon swim. This prompts her to start investigating the mysterious sunken treasure of the Chivonne. But Anna's father's scheming colleague tries to shift the magnetic poles of the Earth. Are his motives above suspicion? Anna...

    R100.00
    In Stock
  • Pappa se werk is so vervelig!Wat as hy ophou om na vergaderings te gaan ...en eerder die Sewe Seë begin verken, teen drake begin veg, of in 'n vuurpyl deur die ruimte blits?Lisa en Chris soek oral na die perfekte werk vir Pappa - van 'n internasionale ruimtestasie tot 'n seerowerskip.Maar die perfekte werk is dalk veel nader as wat hulle dink ...

    R50.00
    In Stock
  • Set on a stud farm in the Cederberg, Nell and her grandfather await the arrival of her cousin, Colette, and three friends from the girls' school they attend in Stellenbosch. They will be preparing for the SA National Equestrian Schools event. But Nell doesn't share their excitement. She just cannot stop reliving her terrible accident on Chocolate Charlie...

    R60.00
    In Stock
  • Meet the Meeks! Myrtle Meek has everything she could possibly want. But everything isn't enough. She wants more, more, MORE! When Myrtle declares she wants a FING, there's only one problem… What is a FING? Mr and Mrs Meek will do anything to keep their darling daughter happy, even visit the spooky library vaults to delve into the dusty pages of...

    R220.00
    In Stock
  • Rico is ’n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos ’n muggie, maar sy droom is om rugby te speel!Hy skraap moed bymekaar en vra die afrigter of hy ook mag speel. Eers raak hy nie aan die bal nie en dan duik hulle hom plat, maar sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word ’n rugbyster gebore.’n...

    R160.00
    In Stock
  • Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ’n merkwaardige man weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ’n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak,...

    R240.00
    In Stock
  • Bacteria are the most important living organisms on Earth, and 99 per cent of them are helpful, not harmful. Without bacteria, we wouldn't have bread or cheese, and our bodies wouldn't be able to work how we need them to. Microbes keep us and our world running in surprising ways. This book will show you how, through real-life examples of microbiology in...

    R130.00
    In Stock
  • "Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en...

    R40.00
    In Stock
  • Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en...

    R40.00
    In Stock
Showing 337 - 348 of 349 items